Nasorg

Ons nasorgprogram bied 'n veilige, stimulerende omgewing vir jou kind ná die skooldag verby is. Ons het 'n gebalanseerde benadering wat verseker dat jou kind steeds leer en floreer. Ons toegewyde personeel is daartoe verbind om naskoolse ure ’n positiewe en verrykende ervaring vir elke kind te maak.

'n Veilige, Ondersteunende Omgewing na die skooldag eindig.

Gebalanseerde Middae

Ons kombineer vrye spel, gestruktureerde aktiwiteite en stiltetyd om elke leerder se emosionele, fisiese en kognitiewe vermoeëns te ondersteun.

Rus en Herlaai

Leerders kry tyd om te rus, lees en kalmerende aktiwiteite te geniet om te ontspan na 'n besige skooldag.

Kreatiewe Uitdrukking

Kuns, musiek en fantasie-spel hou die jong breine besig en laat verbeeldings blom.

Betroubare Toesig

Ons toegewyde span sorg met liefde en aandag dat jou kind ná skool veilig is, ondersteuning kry en met ’n glimlag huis toe gaan.

Toggle App

Die Toggle Tiny Tots App is jou doelgerigte kleuterskool-oplossing, ontwerp om vroeë leer en ontwikkeling aan te moedig deur prettige, interaktiewe aktiwiteite vir jou kind. Die toepassing hou ouers voortdurend op hoogte van hul kinders se daaglikse roetine by die skool.

Getuigskrifte